Thursday, 26 April 2018
< >

Elections 2018

GWP Governing Body

Park Pourri

Park Pourri snippets

Head Leaders

2018 Heads and Deputies

First Day

First Day of School - 2018

Applous Kore Kompetisie

Die seniorkoor het die afgelope week aan die ATKV se kompetisie vir kore, Applous, deelgeneem. Hulle is ‘n Engelssprekende koor wat aan die afdeling vir nie-Afrikaanse kore deelgeneem het.  Daar is ‘n voorgeskrewe lied in Afrikaans en hulle moet ook ‘n eie keuse Afrikaanse lied sing.  Hulle het goed gevaar en ‘n goue diploma verwerf. (80- 100%).  Die kompetisie vind oor die hele land en in Namibië plaas. Die beste 3 kore in die verskillende afdelings landswyd word na ‘n finale kompetisie in Pretoria genooi.  Ons sal teen die middel van Junie weet of Goodwood Park se koor gekies is om aan die finaal deel te neem.

 ATKV

Find us

Beaufort Street. Goodwood
Tel: 021 591 6119
Email: This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

See the Contact Us menu item for an easy to complete contact form