Thursday, 18 January 2018
< >

Park Pourri

Park Pourri snippets

Springbok

Our most famous alumni

Heads

Prefects

Anti-Bully

Campaign

ATKV

Applous Kore Kompetisie

The Foyer

modernization

Poppe Tea

Poppe Tea - 2017

Fun Walk

Fun Walk - 20117

Games Day

Games Day - 2017

Ontmoet Ons Adjunk Hoof

vanRensBurg

Mnr JJ Van Rensburg is sedert die begin van die kwartaal aan ons skool verbonde as adjunkhoof in die plek van mnr B van Zyl. Hy het sy skoolloopbaan aan die Hoerskool JJ du Preez in Parow voltooi en daarna het hy verder aan die Wellingtonse Onderwyskkollege studeer. Na verderer studie aan die US begin hy sy onderwysloopbaan aan die Laerskool WA Joubert n die Paarl.
Hy was sedert 1980 ot en met sy aanstelling by ons, verbonde aan die Laerskool Monte Vista waar hy in 1991 to departmentshoof bevorder is.
Mnr VAn Rensburg se eggenote is ook 'n oud-onderwyseres, maar is tans werksaam by Sanlam. Hulle het twee kinders - 'n seun in Graad 7 en 'n dogter in Graad 4.
In sy vrye tyd beoefen hy fotografie en luister graag na musiek wat wissel van klassiek tot techno.
Ons hoop hy sal 'n lang en gelukkige verbintenis met ons skool he.

Park Pourri - 1996    

Find us

Beaufort Street. Goodwood
Tel: 021 591 6119
Email: This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

See the Contact Us menu item for an easy to complete contact form