Wednesday, 19 September 2018
< >

Elections 2018

GWP Governing Body

Park Pourri

Park Pourri snippets

Head Leaders

2018 Heads and Deputies

First Day

First Day of School - 2018

Under 11 - 2017

1 February 2017
Gwp vs Milnerton
GWP: 49 lopies
Milnerton: 51 lopies
GWP bat eerste en teken 49 lopies aan vir die verlies van 1 paaltjie in 10 beurte.
Milnerton kom in en kry die aantal(51) in 9.3 beurte.
Milnerton wen met 8 paaltjies

Under 13 - 2017

2 February 2017
1ste wedstryd: GWP vs Curro
Curro: 32 lopies
GWP : 34 lopies
Curro bat eerste en teken 32 lopies aan in 15 beurte.
GWP kom in en slaan 34 vir die verlies van 2 paaltjies in 5 beurte.
GWP wen met 8 paaltjies

9 February 2017
2de Wedstryd: GWP vs Monte Vista
GWP: 164
Monte Vista: 75
GWP bat eerste en teken 164 lopies aan in 15 beurte met die verlies van 2 paaltjies, Jaco Engelbrecht wat ‘n 100 lopies aan teken.
Monte Vista gaan in om te bat en kon nie die groot total behaal nie en kry net 75 in 15 beurte met die verlies van 4 paaltjies.
GWP wen met 89 lopies

Find us

Beaufort Street. Goodwood
Tel: 021 591 6119
Email: This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

See the Contact Us menu item for an easy to complete contact form